Lucas Meyer House & Museum

Lucas Meyer House & Museum N-O h/v Landdros- & Markstraat President Lucas J Meyer het die perseel waarop die woning gelee is in Augustus 1885 aangeskaf.  Hy het in ‘n kleiner weergawe van die huis wat deur Mr Cherry ontwerp is gewoon saam met sy eerste vrou Margaretha Johanna van Niekerk en later tot sy dood […]