Empire Theater

Empire Teater  Hoogstraat Saterdag 31 Julie 1926 was ‘n groot aand in Vryheid toe die teater ge-open het met ‘n vertoning van die film “Monsieur Baucaire” met Rudolph Valentino in die hoofrol. Deur die jare is talle huweliks onthale danse & konserte in die gebou gehou.  Dit was in 1980 nog steeds Vryheid  se eenigste […]