N G Moederkerk Vryheid Klipkerk

Die N G Gemeente Vryheid  “Niuwe Republiek”  is op Sondag 26 September 1886 gestig deur 18 Lidmate. In Maart 1878 versoek die gemeente om geafilieer te word met die Nederduitse  Greformeerde Kerk van die Zuid-Afrikaanse Republiek en op 23 November 1887 word hierdie wens  deur die NG Kerk ZAR toegestaan. In Januarie 1888 word besluit […]