N G Moederkerk Vryheid Klipkerk

https://www.accommodationvryheid.com/wp-content/uploads/2018/01/Klipkerk.jpg
Vryheid Historical Buildings

Die N G Gemeente Vryheid  “Niuwe Republiek”  is op Sondag 26 September 1886 gestig deur 18 Lidmate. In Maart 1878 versoek die gemeente om geafilieer te word met die Nederduitse  Greformeerde Kerk van die Zuid-Afrikaanse

Hoeksteen Legging NG Kerk Vryheid deur Lucas J Meyer 25 Sept 1891

Republiek en op 23 November 1887 word hierdie wens  deur die NG Kerk ZAR toegestaan. In Januarie 1888 word besluit om te begin met die insameling van fondse vir ‘n eie Kerk gebou. Teen die einde van 1888 bestaan die  gemeent uit 2 50 lidmate’n begroting van £997 word aanvaar vir die kontrak vir die bou van ‘n Kerk en die argitekte Wilson & Barr van Durban word aangestel vir die ontwerp. In 1890 word tenders uitgegee. Die bod val op die bou aannemer D Nicolson vir die bedrag van £13,000. Die jaar 1888 beteken intussen ook die einde van die Niuwe Republiek en in Julie ( sommige bronne  noem SEPT) vind die inskakleing van Vryheid  as ‘n distrik van ZAR plaas met Paul Kruger nou as President van die streek. Die eerste voltydse Leeraar word in Sept 1888 aangestel. Die hoeksteen word met ‘n imposante seremonie en geleentheid op 25 September 1891 gelê  deur die voormalige  President van die Niuwe Republiek Luckas J Meyer

 

‘n Oorkonde met dokumente van die geskiedenis van Vryheid en die distrik word  ook in die hoeksteen geplaas.  Die voltooing  van hierdie indrukwekkende Kerk op Kerkplein in die middel van Vryheid was in 1894 en kort daarna  op 12 Oktober 1984 vind die inwyding en ook die gebruik van die orrel plaas

Die Kerk is op 14 Desember 1973 tot ‘n Nationale Gedenkwaardigheid verklaar

 

 

 

 

From Lt Co JM Gawne collection Anglo Boer War ca 1900 Convoy of army supply wagon sparked between the Klipkerk and Utrecht Street. Photo taken from about where AVBOB is today

 

 

 

 

 

Die fotos regs en onder dateer omtrent uit die selfde tyd (let op die grootte van die bloekombome in die agtergrond  Dit was voordat die  Holkrans gedenkteken opgerig is 1905 (Lings) toe daar nog toegelaat was dat beeste op kerkplein mag Wei  Die gebou regs agter is die Central Hotel opgerig in 1902

 

 

 

 

 

 

 

 

1905 Die Klipkertk tydens die geleentheid van die herbegrafnis en onthulling van die Holkrans Monument  Vrydag 20 Januarie

 

 

Dutch Church  Vryheid Nachtmaal Time Published by W.H.Deidge, Dundee This Photo was taken between 1910 – 1914

 

 

Photo Sue Dewar 2017

Vryheid Klipkerk