Oude Bank Vryheid

https://www.accommodationvryheid.com/wp-content/uploads/2018/01/Oude-Bank-c.jpg
Vryheid Historical Buildings

DIE BANK OF AFRICA LTD

DIE BANK OF AFRICA LTD Hierdie gebou wat bekend is as “De Oude Bank”  is gedurende 1892 (sommige bronne meld 1891) Noorde van Kerkplein aan die bokant van Utrechtstraat opgerig om te dien as die Vryheid tak van “The Bank of Africa Ltd”. Die eerste bestuurder was Mr W. Gibbon.  Hierdie bank is in 1912 deur “National Bank” uitgekoop en later 1914 is nog ‘n plaaslike Vryheid bank die “Natal Bank“,  ook deur “National Bank” uitgekoop.    

Nadat “National Bank” uitgebrei en verskuif het na hulle huidige perseel op die Suid-Wes hoek van Kerk en Hoogstraat, het hierdie ou gebou gedien as eiendom van verkeie handelsake. Daar was ‘n Loodgieters saak, ‘n Resturant en later ook ‘n Eiendoms agentskap.

Vryheid ca 1888 Utrechtstraat Rigting Weswaarts, Voor die oprigting van De Oude Bank Regs voor was die “NATAL BANK” se gebou Foto Nico Moolman

ES-Allsop-1912-–-Natal-Bank-employee-at-the-Vryheid-branch-via-Carol-Hardijzer.jpg

ES Allsop 1912 A “Natal Bank” employee at the Vryheid branch.   Info & photo credit:  Carol Hardijzer

DE NATIONALE BANK DER ZUID-AFRIKAANSCHE REPUBLIEK EEN POND BANK NOTE DATED 1899. this notes was hand Signed

The Banknotes the Old ZAR. Each bank issued its own currency. The publisher of this beautiful history postcard was the famous Sallo Epstein & Co Durban.

Utrecht Straat Weswaarts ca 1898. Oude Bank is die hoë wit gebou middel agter. Regs voor donker dubbelverdieping is die “Ou Central Hotel” en die wit dubbelverdieping gebou was die “NATAL BANK” se gebou Foto Krediet Nico Moolman
Oude Bank 2018 Foto Sue Dewar