Vryheid Carnegie Library 1908
0 Comments
Vryheid Carnegie Library N-W Landdros – Markstraat Vryheid Die Gebou is opgerig in 1908-1909 as die eerste openbare Bibilioteek in Vryheid. Die plan van die argitek Oscar Adolph Rau is geoedgekeur en die bouaannemer was Johannes Lourentz Mouritzen. Die bedrag van £1,262.14.6 wat die koste van die gebou gedek het is voorsien deur die Andrew […]