Vryheid Landdroshof / Court House / Police Station

Vryheid Landdroshof / Court House / Police Station Die sandsteengebou is ‘n goeie voorbeeld van die metode van Vryheid Klipwerk Die Gebou is opgerig om te dien as die eerste volwaardige landdroshof in Vryheid. DIe Bouers was Weightman & Emmery en die gebou is in Maart 1894 Voltooi. Die Victoriaanse varanda is later aangebou  Die […]

Vryheid Carnegie Library 1908

Vryheid Carnegie Library  N-W  Landdros – Markstraat Vryheid Die Gebou is opgerig in 1908-1909 as die eerste openbare Bibilioteek in Vryheid. Die plan van die argitek Oscar Adolph Rau is geoedgekeur en die bouaannemer was Johannes Lourentz Mouritzen. Die bedrag van £1,262.14.6 wat die koste van die gebou gedek het is voorsien deur die Andrew […]