Oude Bank Vryheid

DIE BANK OF AFRICA LTD DIE BANK OF AFRICA LTD Hierdie gebou wat bekend is as “De Oude Bank”  is gedurende 1892 (sommige bronne meld 1891) Noorde van Kerkplein aan die bokant van Utrechtstraat opgerig om te dien as die Vryheid tak van “The Bank of Africa Ltd”. Die eerste bestuurder was Mr W. Gibbon.  […]