Vryheid Landdroshof / Court House / Police Station

Vryheid Landdroshof / Court House / Police Station Die sandsteengebou is ‘n goeie voorbeeld van die metode van Vryheid Klipwerk Die Gebou is opgerig om te dien as die eerste volwaardige landdroshof in Vryheid. DIe Bouers was Weightman & Emmery en die gebou is in Maart 1894 Voltooi. Die Victoriaanse varanda is later aangebou¬† Die […]