Lucas Meyer Stasie /Station
0 Comments
Hoogstraat Stasie / Vryheid Stasie / Lucas Meyer Stasie Die spoorlyn tussen Glenco en Vryheid is in 1903 voltooi en offisieel ge-open op 12 November 1903. Die stasiegebou was geleë tussen Hoog en Landdrosstraat en was tot Julie 1912 bekend as High Street Station. Toe is die naam veander na “VRYHEID STASIE” terwyl die huidige stasie […]